Waarheen trek jou hart?


Daar is baie wat sou sê dat verlange ‘n mors van tyd is, ander dat dit nodig is en ook die wat nie verlange kan verstaan nie..

As jy ‘n oomblik van verlange en nostalgie beleef, waarheen trek jou hart?
Droom jy ook oor dit wat was of kon gewees het met gedagtes vas genael aan ‘n plek of ‘n persoon?

Wat vir my die meeste uistaan is die soeke na Hom. Ek wil altyd weet wat HY daaroor voel of sou sê… wat beleef Hy in hierdie gedagtegange van my?

Tog is daar ook altyd ‘n verlange na Hom – asof ek iets van Hom ken en beleef het maar nie op die oomblik dit verstaan of beleef nie. Die soeke na Hom word dan verander na ‘n diep verlange – soos ‘n hert wat smag na waterstrome… (Psalm 42:1.)

En so trek my hart na Hom… ‘n diep verlange, ‘n smagting na my God!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s