Bekragtig God dagliks


Dan sal ek na die altaar van God gaan, die God wat my bly maak.
Ek sal U prys met die lier, o God, my God.
Ek moenie so treurig en ontsteld wees nie, ek moet glo dat God my sal help, ja, ek sal weer ’n lied sing om Hom te prys.
Hy is naby, Hy sal my red, Hy is my God.
(Psalm 43:4, 5).

Julle moenie bekommerd wees nie. Julle moet ernstig bid tot God, julle moet vir Hom sê wat julle nodig het en julle moet vir Hom dankie sê daarvoor. Julle behoort aan Christus Jesus. Daarom sal God vir julle vrede gee, vrede wat baie beter is as enige iets waaraan mense kan dink, vrede wat die dinge beskerm wat julle dink.
Vriende, ek wil vir julle nog iets sê. Julle moet altyd dink aan die dinge wat waar is, wat mooi is, wat reg is, wat rein is, wat pragtig en goed is. Ja, julle moet dink aan alles wat mooi is, alles waarop ’n mens trots kan wees. Julle het geleer en gehoor en gesien hoe ek lewe. Julle moet dieselfde doen, dan sal God wat vrede gee, by julle wees.
(Filippense 4:6-9).

Bekragtig God se plan, weg, waarheid en lewe in jou, daagliks!!!!

About these ads

Een Reaksie

  1. Anita Latsky – Adel! Jy was stunning Ek kan nie glo dadarie langbeen Netbaldogtertjie is nou al n getroude vrou nie!! Ek hoop jy en jou splinternuwe man sal baie gelukkig wees!! Jy het pragtig gelyk!! Baie geluk en alle seenwense vir julle!!LiefdeJuffrou Anita Latsky!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 139 other followers

%d bloggers like this: