Reg doen, Korrek optree…


… die Wysheid wat God gee, is rein. Daardie Wysheid maak vrede tussen mense, dit is vriendelik en luister na die dinge wat ander mense vra, Wysheid is goed vir mense, dit is soos ‘n boom wat goeie vrugte dra, Wysheid dink nie dat een mens belangriker is as ‘n ander nie, en dit is nie skynheilig nie. Mense wat reg doen, maak vrede tussen mense, en hulle lewe self ook in vrede.
(Jakobus 3:17-18).

About these ads

Een Reaksie

  1. Dankie vir die onthou en oopbreek van wat wysheid werklik is! Om wys te wees is gewis geen eenvoudige taak nie. Dit neem baie oefening en as mens wysheid bid is dit asof daardie geleentheid om dit te beoefen net groter raak! Asof ons geduld en ons “compassion” net meer beproef word. Al wat ek begeer is om wys te wees soos God dit bedoel, om versoeking te kan teëstaan en te kan sien hoe my geloof gelouter word tot suiwerheid! Jakobus in sy geheel praat so direk met my, en ek glo met elke ander wat dit oopploeg om die wysheid daarin te soek! Mag God hierdie blad kragtig in die lewe van ander gebruik soos Hy in myne het!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 139 other followers

%d bloggers like this: