Vriend of vyand….

deesdae is die waarheid so… dof
baie mense is OK daarmee…

soos seuntjie wat uit boom val
omdat sy pa hom wil leer
vertrou niemand nie
gesê hy moet spring
en hom toe nie vang nie

verhoudings aanmekaar geplak
met seks en geld
vrees en obsessies
die filters vir alles wat ons inneem
want dit gaan mos oor oorlewing

Ja, oorlewing, nie lewe nie
haat en nyd die dryfkrag agter alles
wat nou gemaak
alles halsoorkop los?
nee! kan dit tog nie doen nie…

© Thomas Dreyer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.