deesdae is die waarheid so… dof baie mense is OK daarmee… soos seuntjie wat uit boom val omdat sy pa hom wil leer vertrou niemand nie gesê hy moet spring en hom toe nie vang nie verhoudings aanmekaar geplak met seks en geld vrees en obsessies die filters vir alles wat ons inneem want dit [...]
Filed under: GEDIGTE,KIND VAN GOD,LEWE | Leave a Comment »

