‘n Vriendin vra my: Wat maak dat sommige mense ‘n positiewe & ander ‘n negatiewe & ander GEEN voetspoor wil laat nie? Ek het 10 jr gelede ‘n boom geplant voor die woonstel waar ek toe vir net 1 jaar gewoon het. En nou krul my tone sommer van lekker kry as ek sien "my" [...]
Filed under: KIND VAN GOD | Leave a Comment »

