Ons lees in Psalm 107 van verskillende mense wat in tye van nood die Here aangeroep het en dat Hy hulle gered het. Hierdie mense het nie ‘n verhouding met God gehad nie, maar wel na Hom geroep en steeds het Hy hulle gered. Laat hierdie God van liefde en redding toe om ook jou [...]
Filed under: GEBEDE,KIND VAN GOD | Leave a Comment »

