’n Ongeluk. Die verlies van ’n ledemaat. Ernstige depressie. Dit is drie van die hindernisse wat Ma Li en Zhai Xiaowei afsonderlik in hulle lewens moes deurmaak. Ma Li is ’n Chinese danseres in haar 30’s wat na ’n ongeluk haar regterarm verloor het. Haar jare lange droom om ’n professionele danser te word was [...]
Filed under: KIND VAN GOD | Leave a Comment »

