IF WE ARE THE BODY – LYRICS

BY Casting Crowns It’s crowded in worship today As she slips in Trying to fade into the faces The girls’ teasing laughter is carrying farther than they know Farther than they know But if we are the Body Why aren’t His arms reaching Why aren’t His hands healing Why aren’t His words teaching And if [...]

Die koninkryk binne in ons

Die skrif wat in my rondraai die afgelope 2 dae is: *Die Koninkryk van God is binne ons.* Ek sien die Koninkryk as volg: Jesus het gekom in die vlees en Hy was die Koninkryk met ons. Toe hy gekruisig is, gesterwe het en opgevaar het na die hemel het ons deur in Hom te [...]

DIE GROOTSTE VAN ALLES IS DIE LIEFDE

Sê nou maar ek is so “geestelik” dat ek die tale kon praat wat die engele in die hemel praat en selfs nog ‘n klomp ander, maar ek het nie ander mense lief nie, wat dan? Vir die Here klink daardie “geestelike gepraat” dan na niks anders as ‘n geraas soos iemand wat teen ‘n [...]

THE LORD’S MY SHEPHERD

Stuart Townend The Lord’s my shepherd, I’ll not want He makes me lie in pastures green He leads me by the still, still waters His goodness restores my soul CHORUS And I will trust in You alone And I will trust in You alone For Your endless mercy follows me Your goodness will lead me [...]

Oproep tot ‘n tyd van vas en gebed vir die Verkiesing!

Die Oproep is vir almal wat deel wil wees (nie verpligtend nie). Waarvoor vas en bid ons? DIE 22ste APRIL 2009 STEM SUID AFRIKA National Day of Prayer for elections Tydens hierdie paar dae voor die verkiesing bid ons vir ons land, volk en nasie en spesifiek vir die verkiesing. Ons spreek God se wysheid, [...]

SPIRITUAL LETTERS BY FENELON.

“And I have declared unto them thy name and will declare it; that the love wherewith thou hast loved me, may be in them and I in them.” —John xvii. 26. LETTER I. The advantage of humiliation. I pray often to God that He would keep you in the hollow of his hand. The most [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.