PêPA

Wanneer my voete in stof trapEn hulle sleepWanneer my rug gekrom staanGebuk onder my sondes se jukWanneer my arms slap bly hangMy kop gebuigEn ek op my kniëe kreet: “Abba!” Abba my dan:Abba myDat my voete weer kanLoof en prys / verkondigLaat ek in genade se geregtigheidRegop staanVergewe myMaak my sterkEn hoor hoe ek bid“Abba, [...]

Prayer of confession and forgiveness

Gracious God,our sins are to heavy to carry,too real to hide,and too deep to undo.Forgive what our lips tremble to name,what our hearts can no longer bear,and what has become for us a consuming fire of judgment. Set us free from a past that we cannot change;open us to a future in which we can [...]

Our first, if not only desire, is love!

My first desire for you is to discover the fullness of God’s love for you. Dreams needs to come from the knowledge of God’s love in our lives. A good place to start is John 15-17. After reading it a few times, asking the Holy Spirit to reveal God’s love for me, I have found [...]

Ons Eerste, indien nie enigste Begeerte is Liefde!

My begeerte vir jou is om die volheid van God se Liefde vir jou te ontdek. Ons drome moet gevorm word deur die liefde van God wat teenwoordig is in ons lewens.  Lees Johannes 15-17. Nadat jy dit ‘n paar keer gelees het, vra die Heilige Gees om God se liefde vir jou aan jou [...]

Your grace and mercy

Merciful God, heal our community, even though we have sinned against You and according to your great compassion blot out our transgressions in this community. (Psalm 41:4; 51:1) When we conceal our sins, we will not prosper, therefore we confess and renounce them so that we may find mercy with You. (Proverbs 28:13) Do not [...]

Ken Hom in al jou wee

Kruispaaie is soms plekke wat ons vermy, grootliks omdat ons te bang is om die onbekende aan te durf maar soms het ons net nie die geloof om die regte stappe te vat nie. Ek sien geloof as dit wat van uit Jesus, binne in jou eg en werklik geword het aan die buitekant! Ons [...]

Loftus 4 Jesus

Die van julle wat DVD’s wil bestel, kan dit sommer hier bestel! Lees ook kommentare deur Rapport en Beeld! Hier is ‘n paar fotos en opmerkings van die media… Die grootste skare in dié beroemde sportstadion se bestaan…   Oud en jonk, mans, vroue en kinders het reeds van tienuur af by die hekke begin [...]

Hulpkreet!

Ek het hierdie e-pos vanoggend ontvang. Dit is ‘n gebed vir ons Land, ‘n noodkreet in ‘n land van duisternis, want ons glo in ‘n almagtige God wat in hierdie duisternis instap en Sy lig skyn. Sy teenwoordigheid bring nuwe lewe vir almal. Bid saam met ons: Hemel Vader, ons Here en God, ons pleit [...]

Drome Droom

Verstaan ons God werklik as dit kom by ons drome en begeertes? Die drome en begeertes wat God vir ons het is soms baie oorweldigend en voel so ver verwyderd van die werklikheid dat ons nie meer weet wat waar is en wat nie… Ek glo met my hele hart dat God aan ons ons [...]

Ons Koning Kom (Sing Halleluja) – Lirieke

Wie regeer Wie is in beheer Wie’s die Begin en die Einde Die Een wat is, wat was en wat kom My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy’s die Weg en die Waarheid Daar’s niemand, niemand soos Hy Koor:Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.