Daar is nie ‘n god nie!
God bestaan nie!
Daar is geen wetenskaplike bewyse en geen logiese verduideliking dat daar ooit so iets soos ‘n god is of was nie.
Glo jy daar is ‘n god, kan jy op een of ander manier bewys dat god wel bestaan? Jou antwoord is waarskynlik ‘nee’, daar is geen bewyse nie…
Ek self het ook nog geen bewyse kon vind nie…
behalwe vir my eie lewe!
I was born from an unwedded mother, put up for adoption, doomed for life, heading for destruction.
I was adopted by a wonderful mother and father that prayed for me and dedicated my life to God. My mother read a verse just after this dedication “I will be his Father, and he shall be My son.”
My life started as a living hell and I hated and distrusted everything and everyone. Slowly but surely it started to change…
All through my life I could see the protection and care of someone greater and stronger than life on earth. I was very soft spoken, quiet and small, but had a wild heart. I was always playing outside, flying, jumping and falling from everything I could climbed, yet I never broke a leg, an arm or anything… I once was racing up a staircase on my BMX and fell more than one and half a storey to the ground and I hand only a hairline fracture in my shoulder…
When I was much older this protection and care continued. I was in three serious motorcar accidents. I was never hurt except once. I was driving a Toyota Venture and it was written of completely. The insurance people would not believe that any one survived the accident. I had a briefcase with some documents and a cellphone. The briefcase was crushed and the cellphone inside it burst. I had only a small cut on my right elbow… It was only then that I realised or saw the involvement of Someone greater in my life.
En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
(Openbaringe 12:11)
Vandag is ek ten volle oortuig dat ‘n God is! Hy is my Lewegewer en ek behoort aan Hom.
Terwyl jy hierdie blog lees, glo en bid ek dat jy Hom ook sal ontdek en Hom sal leer ken as ‘n God van liefde wat vir jou baie lief is!!!
Filed under: KIND VAN GOD


Ek stem 100% saam met Thomas Dreyer. Daar is net geen God nie. Inteendeel, dit is makliker om te bewys dat daar geen God is as om te bewys dat hy wel bestaan nie. Om net ‘n paar op te noem.
1) Vigs
2) Kindermolisteering
3) Diermishandeling
4) Moord
5) Oorlog.
6) Kanker
7) Aardbewings
En baie meer. Geen Christen kan ‘n debat voer sonder die Bybel in die hand nie want daar is geen werklikheid buite die Bybel vir hom nie. As hy nie ‘n antwoord het sal hy herken die Bybel het nie al die antwoorde nie tog glo hy tog die bietjie wat daar in staan. Al rede hoekom hy ‘n geloof het is om vir ewig te lewe. Alle gelowe lei net na een ding en dit is die lewe na die dood. As jy nie God aanvaar nie word jy gebreig met die hel as jy die dag dood gaan.
Daar word meer mense doodgemaak in die naam van God as in die naam van Satan wat in elke geval ook nie bestaan nie. Die waarheid sal jy nie hoor uit jou pastoor of dominee se mond hoor nie omdat hy geld maak uit jou al lewe jy in armoede. Hy sal jou aanmoedig om jou goed te verkoop (want dis deur God aan jou gegee) en die geld vir die kerk te gee sodat hy ‘n vakansie plaas kan koop. Het jy al ooit van ‘n wetenskaplike gehoor wat vir die mense vertel van die “big bang” en dan geld insamel vir wetenskap.
Nee.
Raak onslae van jou Bybel en kry vir jou ‘n boek oor die werklikheid.
Wil net weet of jy, Piet Steyn, T. Dreyer se skrywe heeltemal klaar gelees het?