Oorlog!! Hoe hanteer ek nou hierdie gemors? Verhoudings is baie meer kompleks as wat ons werklik verstaan. Baie mense neig terug na selfbeskerming en oorlewing sodra hulle moeg, moedeloos of geïrriteerd is. Die een persoon se aksie en reaksie is dan ‘n sneller vir jou wat dan ook reageer. Indien jy ook moeg, moedeloos of [...]
Filed under: HOOP,KIND VAN GOD,KONINKRYK | Leave a Comment »

