My hulp is van die Here


Eina ek het seer!

Nee, dis eintlik niemand se skuld nie, maar dit maak nie die seer minder nie. Drome en verlange oral om my heen en ek weet nie meer wat belangrik is of nie.

Daar is niks wat uitstaan, beter of mooier lyk nie… 
Dit is die seer van drome wat verlore gegaan het, ‘n toekoms wat bleek geword het totdat net ‘n eislike wit “canvas” gesien kan word en die verf en kwas eenkant lê, droog en hard…
Asof daar niks is wat weer hierdie wit sal kan inkleur nie…

Help my!!! Ek… verdwyn…

Is dit dan ‘n Wrede God wat …?

NEE!

Here help my, wees vir my Vader, kom skilder vir my die berg, die blou lug, die rivier, die groen gras, die toekoms, die waarheid…

My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het,
wat trou bly tot in ewigheid,
wat nooit die werke van Sy hande sal laat vaar nie…

Stuur dan nou u lig en U waarheid, Here, 
laat die my lei,
laat die my bring na U heiligeberg en na U woninge.
(Psalms 146:6, 138:8,43:3.)

‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
(Psalms 121:1-8.)

WHEN PERSONS FIND THEMSELVES in the shadow, one immediate reaction is that of fear, accompanied by a desire to distance themselves from the darkness. …

But the dark nights of our souls — whether caused by illness, crisis, or some unknown origin — can be pathways to transformation and healing, opportunities for personal growth, and the means of becoming new persons in Christ.

Susan Gregg-Schroeder
In the Shadow of God’s Wings: Grace in the Midst of Depression

About these ads

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 163 other followers

%d bloggers like this: