Die Seuns van God


Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die seuns van God.
(Romeine 8:19.)

‘n Volwasse seun het nie nodig om onderdanig te wees nie, want sy handel en wandel is reeds een met die van sy Vader. Die wonderlikste ding is dat die hele skepping verlang na hierdie eenheid in handel en wandel. God het ‘n verlange en ‘n verwagting dat elkeen van ons volwasse sal word in Hom, in eenheid sal wees met Sy handel en wandel.

Jy moet dus ook hierdie verlange hê om volwasse te word in Hom deur jou gewilligheid en gehoorsaamheid…    Dan kan jy met vrymoedigheid optree wetend dat jy volgens Sy wil handel en wandel.

About these ads

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 139 other followers

%d bloggers like this: