Loof Die Here!

Wie is soos U -
Verheerlik in heiligheid,
Gedug in roemryke dade,
Een wat wonders doen?

U sal my die pad van die lewe bekend maak;
Versadiging van vreugde is voor U aangesig,
Lieflikhede in U regterhand vir ewig.

Ek wil jou onderrig en leer
aangaande die weg wat jy moet gaan,
Ek wil jou raad gee, My oog sal op jou wees.

Kyk God is my helper;
Dit is die Here wat my siel ondersteun
Ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie,
Dit is die krag van God
tot redding vir elkeen wat glo…

© Thomas Dreyer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

Gravatar
WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.